versorging caregiving

bejaarde0

ouetehuis0

Nuusbrief Maart 2012

image001 copyYăde het bykans 4 jaar gelede begin en soms is dit nodig om voorraad opname te neem. Is ons nog steeds op die pad, bereik ons die doel waarvoor Yade begin is, maak ons rerig, rerig ‘n verskil in mense se lewens. Die afgelope 2 maande het Yăde deur veranderinge gegaan en 1 van die bestuurslede, Ans Coetzee, het besluit om nie langer betrokke te wees nie agv persoonlike redes. Met alle eerlikheid kan ek vandag bevestig dat Yade steeds sy doel dien en sterker as ooit is.

Read more...

Bloemfontein 0Kaapstad 0

Woorde van wysheid

  • Don't judge each day by the harvest you reap, but by the seeds you plant. Robert Louis Stevenson  

Bankbesonderhede

  • Rekeningnaam: Yade Uitreik Aksie
  • Banknaam: Standard Bank
  • Rek Nommer: 14 041 843 1
  • Banktak: Brandwag
  • SWIFT kode : Sbza za jj
  • SDL.jpg
  • Itec.jpg
  • krant.jpg
  • Black_White.jpg
  • Biographix.jpg
  • ElsaVermeulen.jpg
  • PropSpec.jpg
  • ewa.jpg
  • Attorneys.jpg
  • Rosestad.jpg
  • bloemvillage.jpg
  • Onsdorp.jpg
  • Snyman.jpg